Top Songs By Elvis se Seun
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Elvis se Seun
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
S. Ludik
Songwriter:in
Lyrics
Ek weet ek moenie, jy's gevaarlik, maar ek val weer halsoorkop vir jou
En jy weet dit, maar jy voel nie iets vir my nie, want ek's net 'n game vir jou
Onthou, die wiel sal draai al speel jy net vir nou
Jy speel 'n game met my
En dis ek wat weer verloor, oor en oor
Raak ek weer verlief
Op 'n hartedief, ek gee oor, ek verloor
Jy vat, maar jy gee nooit terug, want jou liefde is te koop
Gewetenloos soek jy meer en jy laat my aanhou hoop
Is daar iets meer tussen jou en my, of niks meer volgens jou?
Onthou, die wiel sal draai al speel jy net vir nou
Jy speel 'n game met my
En dis ek wat weer verloor, oor en oor
Raak ek weer verlief
Op 'n hartedief, ek gee oor, ek verloor
Jy speel 'n game met my
En dis ek wat weer verloor, oor en oor
Raak ek weer verlief
Op 'n hartedief, ek gee oor, ek verloor
Jy speel 'n game met my
Is ek niks vir jou?
Onthou, die wiel sal draai
Het jy geen berou
Jy speel 'n game met my
En dis ek wat weer verloor, oor en oor
Raak ek weer verlief
Op 'n hartedief, ek gee oor, ek verloor
Jy speel 'n game met my
Raak ek weer verlief
Jy speel 'n game met my
Raak ek weer verlief
Jy speel 'n game met my
Raak ek weer verlief
Written by: S. Ludik