Featured In
Top Songs By Bok van Blerk
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Bok van Blerk
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Bok van Blerk
Komponist:in
Herman Kleinhans
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Murray Lubbe
Produzent:in
Lyrics
Stompie was 'n willewragtig
Meeste van die tyd vergeetagtig
Hou van bike ry en van fluitjies blaas
Hy't 'n vrou gehad daar op Hammansplaas
Kuier gereeld by Groendakkies
Soek nog na sy vissieplakkies
Gediagnoseer met vergeetsiekte
En vir brandewyn 'n groot voorliefde
Maar een ding is verseker, hy's die sout
Van die aarde, hy't 'n hart van goud
Heeltemal deurmekaar, verward
Weet nie lekker of hy kom of gaan
Kom ons steek in elk geval 'n vuurtjie aan
Ons is mos almal nou hier vanaand
Aangename kennis aan die nuwe mense
Ek like jou vellies en jou lense
Ons speel musiek vanuit die huis se venster
Laasweek was hy in die moeilikheid
Die gemeente het hom lekker skeef uitgekyk
Gedog hy is die dominee en begin preek
Agt-en-dertig gebooie voorgelees
Maar een ding is verseker, hy's die sout
Van die aarde, hy't 'n hart van goud
Heeltemal deurmekaar, verward
Weet nie lekker of hy kom of gaan
Kom ons steek in elk geval 'n vuurtjie aan
Ons is mos almal nou hier vanaand
Aangename kennis aan die nuwe mense
Ek like jou vellies en jou lense
Ons speel musiek vanuit die huis se venster
Is dit nou die Stormers of die Bulle?
'n Week terug laas gedrink van sy pille
Vergeet waar hy sit en vir wie hy skree
Gelukkig wen sy span dan nou elke keer
Maar een ding is verseker, hy's die sout
Van die aarde en hy't 'n hart van goud
Heeltemal deurmekaar, verward
Weet nie lekker of hy kom of gaan
Kom ons steek in elk geval 'n vuurtjie aan
Ons is mos almal nou hier vanaand
Aangename kennis aan die nuwe mense
Ek like jou vellies en jou lense
Ons speel musiek vanuit die huis se venster
Aangename kennis aan die nuwe mense
Ek like jou vellies en jou lense
Ons speel musiek vanuit die huis se venster
Written by: Bok van Blerk, Herman Kleinhans