Top Songs By Snotkop
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Snotkop
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Francois Henning
Komponist:in
m. Kahn
Komponist:in
Lyrics
Hou my stywer
Ja hou my bietjie stywer
Maak magic met ons lywe
Ja hou my stywer vas
Myne
Jy's myne tot die einde
My lyf sê medesyne
So sit jou arms om my lyf
En hou my stywer
Ja hou my bietjie stywer
Soek stories met ons lywe
Ja hou my stywer vas
Myne jy's myne tot die einde
My droom en my verlyne
So sit jou arms om my lyf en hou my styf
Hier in my hart
Klop daar 'n drom
Lyf teen lyf
Hou stywer vas
En in jou oë
Die melkweg wat dans
Hand aan hand hou stywer vas
Moet nooit laat gaan
Bly hier vannaand
Styf teen my lyf doen dit wys
Hou my stywer ja hou my bietjie stywer
Maak magic met ons lywe
Ja hou my stywer vas
Myne
Jy's myne tot die einde
My lyf sê medesyne
So sit jou arms om my lyf en hou my stywer
Ja hou my bietjie stywer
Soek stories met ons lywe
Ja hou my stywer vas
Myne
Jy's myne tot die einde
My droom en my verlyne
So sit jou arms om my lyf en hou my styf
Hier in my hart kom wat wil bars
Lyf teen lyf hou stywer vas
En in jou oë dit soek somers nag
Hand aan hand hou stywer vas
Moet nooit laat gaan
Bly hier by my styf teen my lyf hoendervleis
Hou my stywer
Ja hou my bietjie stywer
Maak magic met ons lywe
Ja hou my stywer vas
Myne jy's myne tot die einde
My lyf se medesyne
So sit jou arms om my lyf en hou my stywer
Ja hou my bietjie stywer
Soek stories met ons lywe
Ja hou my stywer vas
Myne jy's myne tot die einde
My droom en my verlyne
So sit jou arms om my lyf
En hou my vas
Hou my vas
Hou my net vas
Hou my vas
Hou stywer vas
Hou my vas
Hou my net vas
So sit jou arms om my lyf en hou my stywer
Ja hou my bietjie stywer
Maak magic met ons lywe
Ja hou my stywer vas
Myne jy's myne tot die einde
My lyf se medesyne
So sit jou arms om my lyf en hou my stywer
Ja hou my bietjie stywer
Sit stories met ons lywe
Ja hou my stywer vas
Myne jy's myne tot die einde
My droom en my verlyne
So sit jou arms om my lyf en hou my vas
Hou my vas
Hou my net vas
Hou my vas
Hou stywer vas
Hou my vas
Hou my net vas
So sit jou arms om my lyf
En hou my styf
Written by: Francois Henning, m. Kahn