Lyrics

Daar is iets wat ek binne my voel
Is dit jy, jy wat brand in my?
Ja, jy brand in my
Dit raak al hoe warmer, oral is vlamme en vuur
Ek kan net nie ophou, ek voel hoe dit opbou, dis hier
Dis wat jy doen aan my
Ja, dis wat jy doen aan my
Dis wat jy doen aan my
Voel jy die stoom?
Voel jy die hitte?
Staan bietjie nader, dans bietjie harder, maak dit 'n Saterdag
Voel jy die stoom?
Voel jy die hitte
Gooi bietjie ys op hierdie lyf, dis hoe jy droom
Voel jy die stoom?
As ek jou asem teen my voel
Voel ek iets, iets wat skree in my
Ja, dit skree in my
Dit raak al hoe warmer, oral is vlamme en vuur
Ek kan net nie ophou, ek voel hoe dit opbou, dis hier
Dis wat jy doen aan my
Ja, dis wat jy doen aan my
Dis wat jy doen aan my
Voel jy die stoom?
Voel jy die hitte
Staan bietjie nader, dans bietjie harder, maak dit 'n Saterdag
Voel jy die stoom?
Voel jy die hitte
Gooi bietjie ys op hierdie lyf, dis hoe jy droom
Voel jy die stoom?
(Stoom, stoom, stoom, stoom
Stoom, stoom, stoom, stoom)
Het my moeg en meer, so ons moet gaan
Sit die ligte aan
Wil jy dans met my, eh?
Net ek en jy, awe
Voel jy die stoom?
Voel jy die hitte?
Staan bietjie nader, dans bietjie harder, maak dit 'n Saterdag
Voel jy die stoom?
Voel jy die hitte
Gooi bietjie ys op hierdie lyf, dis hoe jy droom
Voel jy die stoom?
Voel jy die stoom?
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out