Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen
Top Songs By Dirk Van Der Westhuizen
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Dirk Van Der Westhuizen
Stimme und Gesang
Ferdinand Skead
Begleitgesang
Ruhan Du Toit
Begleitgesang
Deon Van Der Merwe
Gitarre
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Dirk Van Der Westhuizen
Komponist:in
Ferdinand Skead
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Dirk Van Der Westhuizen
Co-Produzent:in
Ferdinand Skead
Produzent:in
Rogan Kelsey
Mastering-Ingenieur:in
Lyrics
Jy's daai soet een, dit kom so voor, ek kan myself verloor as ek vir jou kyk
Jy's daai goeie een, dis tipies jy, jy kyk verby maar jou lyf soek meer
So, onskuldig jy, op jou plek, doen alles reg tot daai deur toe gaan
Maar ek kyk regdeur, die soet in jou is 'n bietjie flou as dit kom by my
Gooi jou suiker op my
Lek my lippe af
Hou my stywer vas
Stop die vuur binne my
Voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop
Wil nie hê dit moet wag
Of verdwyn
Gooi jou suiker op my
Voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop
Of verdwyn
Jy smile vir my, dit lyk vir my of jy 'n wens verruil as jy vir my kyk
Kom en gooi my nat met woorde wat ek graag wil hoor en fluister sag
(My suiker is joune)
Oe, ek wonder, hey, dink jy ook aan my as jou oë toe gaan en die suiker smelt
Jou hart vertel wat jou lyf wil hê, jy nie kan sê, so ek vra jou weer
Gooi jou suiker op my
Lek my lippe af
Hou my stywer vas
Stop die vuur binne my
Voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop
Wil nie hê dit moet wag
Of verdwyn
Gooi jou suiker op my
Voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop
Of verdwyn
Ek is verslaaf aan jou
Die energie rondom jou
Komaan en gee dit vir my
Met die ligte af en die ligte aan
Soos krag wat deur my gaan
Oe, jy's sexy verby
Gooi jou suiker op my
Lek my lippe af
Hou my stywer vas
Stop die vuur binne my
Voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop
Wil nie hê dit moet wag
Of verdwyn
Gooi jou suiker op my
Voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop
Of verdwyn
Gooi jou suiker op my
Lek my lippe af
Hou my stywer vas
Stop die vuur binne my
Voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop
Of verdwyn
Gooi jou suiker op my
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead