Music Video

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Produzent:in

Lyrics

Sy loop soos 'n poppie met haar rokkie op die strand
Paradeer vir die outjies wat kom speel het in die sand
Elke tree wat sy gee het sy baie fyn beplan
Links regs links regs so werk sy met 'n plan
Een twee drie en die manne maak 'n ry
Sy is happy want sy dink sy het almal nou verlei
Maar hey, wag, daar sit 'n ou
En sy oog is op daai tannie en verseker nie op jou
Loop met jou rokkie
Jou goochy goochy rokkie
Ja loop met jou rokkie
Loop met jou rokkie
Jou goochy goochy rokkie
Ja loop met jou rokkie
(Goochy Goochy)
(Maak 'n ding lekker)
Maak 'n ding lekker
Maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker
(Ha Goochy Goochy)
Maak ‘n ding lekker
Maak 'n ding lekker Tannie
Maak ‘n ding lekker
(Ha Goochy)
Sy kom dans soos 'n poppie met haar rokkie in die club
Swaai hy lyfie oor die vloer tot die outjies almal loer
Elke move wat sy gooi is net sexy vir my
Links regs links regs so werk sy met 'n plan
Een twee drie en die manne maak 'n ry
Sy is happy want sy dink sy het almal nou verlei
Maar hey, wag, daar sit'n ou
En sy oog is op daai tannie en verseker nie op jou
Loop met jou rokkie
Jou goochy goochy rokkie
Ja loop met jou rokkie
Loop met jou rokkie
Jou goochy goochy rokkie
Ja loop met jou rokkie
(Goochy Goochy)
(Maak 'n ding lekker)
Maak 'n ding lekker
Maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker
(Ha Goochy Goochy)
Maak 'n ding lekker
Maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker
(Ha Goochy)
Maak 'n ding lekker
Maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker
(Ha Goochy Goochy)
Maak 'n ding lekker
Maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker
(Ha Goochy)
Written by: Ferdinand Skead
instagramSharePathic_arrow_out