Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen
Top Songs By Dirk Van Der Westhuizen
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Dirk Van Der Westhuizen
Stimme und Gesang
Ferdinand Skead
Tasteninstrumente
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Dirk Van Der Westhuizen
Komponist:in
Ferdinand Skead
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Ferdinand Skead
Produzent:in
Lyrics
Hey
Dis Vrydag aand
Hoekom is jy nog nie by my
Wow hier begin'it nou
Plek is aan die brand (brand brand)
Hey
Ek sê jou nou
vanaand is 'n aand om te onthou
Klou vas aan jou seat
Hierdie plek gaan overheat
Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En Ons almal gaan dans
Tot ons val
My pa't altyd gesê
Moenie terughou nie
Moenie terug staan nie
Dis al wat tel
Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En Ons almal gaan dans
Tot ons val
My oupa het gesê
Moenie bang wees nie
Moenie wegstap nie
Dis al wat tel
Hey
Coka Cola jy
Kan ek vir jou 'n plekkie kry
Wow kom en checkit nou
Moves aan die brand (brand brand)
Jy
Jy sê mos nou
Vanaand is 'n aand om te onthou
klou vas aan jou seat
hierdie lyf mis nie 'n beat
Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En Ons almal gaan dans
Tot ons val
My pa't altyd gesê
Moenie terughou nie
Moenie terug staan nie
Dis al wat tel
Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En Ons almal gaan dans
Tot ons val
My oupa het gesê
Moenie bang wees nie
Moenie wegstap nie
Dis al wat tel
Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En Ons almal gaan dans
Tot ons val
My pa't altyd gesê
Moenie terughou nie
Moenie terug staan nie
Dis al wat tel
Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En Ons almal gaan dans
Tot ons val
My oupa het gesê
Moenie bang wees nie
Moenie wegstap nie
Dis al wat tel
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead