Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Anzélle
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Dirk van Niekerk
Komponist:in
Roux Cloete
Komponist:in
Johan Viljoen
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Dirk van Niekerk
Produzent:in
Lyrics
Ek is hier om te ontplof, jy weet
Bietjie onbeskof, jy weet
Gaan jy swem of gaan jy sink?
Gaan jy doen of gaan jy dink?
Jy moet weet, jy weet
Ek's hier om van gister te vergeet
Dis hoekom ons hier is, ons probeer
Klein maar getrain, trap ons saggies oor die lyn
Ons voel voel vat totdat alles verdwyn
Klein klein botteltjie, groot groot gif
Tussen die ore heeltemal verlore
Klein klein botteltjie, groot groot gif
In vir 'n ding, ons gaan dit dit huis toe bring
Klein maar getrain, trap ons oor die lyn
Almal maak foute, almal speel die game
Klein klein botteltjie, groot groot gif
Stop so ‘n bietjie, check hierdie riff
Jy's in my kop soos hoofpyn, agge nee
Maak 'n bietjie seer, nie te veel
Ek’s plain ek is Jane
Stil soos 'n landmyn, wil jy speel?
Wil jy speel?
Ons blaas die hele plek op, alweer
Ons gaan die aandjie omdop, regdeur
Dinamiet word in kein klein pakkies verpak
Kom en voel voel vat en kyk hoe alles gaan spat
Klein klein botteltjie, groot groot gif
Tussen die ore heeltemal verlore
Klein klein botteltjie, groot groot gif
In vir ‘n ding, ons gaan dit dit huistoe bring
Klein maar getrain, trap ons oor die lyn
Almal maak foute, almal speel die game
Klein klein botteltjie, groot groot gif
Stop so ‘n bietjie, check hierdie riff
Klein maar getrain, trap oor die lyn
Maak foute, kom ons speel die game
Klein maar getrain, trap oor die lyn
Maak foute, kom ons speel die game
Klein maar getrain, trap oor die lyn
Maak foute, kom ons speel die game
Klein maar getrain, trap oor die lyn
Maak foute, kom ons speel die
Klein klein botteltjie, groot groot gif
Tussen die ore heeltemal verlore
Klein klein botteltjie, groot groot gif
In vir ‘n ding, ons gaan dit dit huistoe bring
Klein maar getrain, trap ons oor die lyn
Almal maak foute, almal speel die game
Klein klein botteltjie, groot groot gif
Stop so ‘n bietjie, check hierdie riff
Written by: Dirk van Niekerk, Johan Viljoen, Roux Cloete