Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
ADAM
Künstler:in
Ammiël Kelber
Gitarre
RaymondGreen
Gitarre
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Hugo Ludik
Komponist:in
Nicholas Jordaan
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Robin Kielly
Produzent:in
Hugo Ludik
Produzent:in
Brendan Ross Campbell
Produzent:in
Lyrics
[Verse 1]
Soveel keer op hierdie song gedans
Maar flippit, jy's so goed, verskoon my Frans
Jou twee veldskoene, glad soos botter
Soveel keer op hierdie song gedans
Huh
[PreChorus]
Ek dink daar's bietjie magic in die meel
Want hierdie like ek heeltemal te veel
Het te veel gevoelens om met jou te deel
Ek dink daar's bietjie magic in die meel
Ooh
[Chorus]
Ek en jy, dis hemel op die highway
Gly-gly, styg ons twee op
Ooh
Aai jaai-jaai
Jy moet nou pasop
Ons dans deur die rooi ligte
[Chorus]
Niemand kan ons stop-stop-stop
Stop-stop-stop
Aai jaai jaai, pasop
Ons dans deur die rooi ligte
Niemand kan ons
[Verse 2]
Stop en kyk hoe seil ons twee verby
Maar damnit, jou voete het my heeltemal bevry
Almal draai en staar na jou en my
Stop en kyk hoe seil ons twee verby
Huh
[PreChorus]
Ek weet verseker jy's die real deal
Real deal
Ek voel dit deur die magic in die meel
In die meel
Jou voete het my sokkie-hart gesteel
Ek weet verseker jy's die real deal
Ooh
[Chorus]
Ek en jy, dis hemel oppi highway
Gly-gly, styg ons twee op
Ooh
Aai jaai-jaai
Jy moet nou pasop
Ons dans deur die rooi ligte
[Chorus]
Niemand kan ons stop-stop-stop
Stop-stop-stop
Aai jaai-jaai, pasop
Ons dans deur die rooi ligte
Niemand kan ons
[Bridge]
Voel jy ook die magic in die meel?
Voel jy ook die magic in die meel?
Te veel van 'n goeie ding is nooit te veel
Ek dink daar's bietjie magic in die meel
Ooh
[Chorus]
Ek en jy, dis hemel oppi highway
Gly-gly, styg ons twee op
Ooh
Aai jaai-jaai
Jy moet nou pasop
Ons dans deur die rooi ligte
[Chorus]
Niemand kan ons stop-stop-stop
Stop-stop-stop
Aai jaai-jaai, pasop
Jy moet nou pasop
Ons dans deur die rooi ligte
Niemand kan ons stop
Written by: Hugo Luddik, Nicholas Jordaan