Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Posduif
Posduif
Künstler:in
James Boland
James Boland
Leadgesang
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Bassgitarre
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
E-Gitarre
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Begleitgesang
Richard Anthony Dewing
Richard Anthony Dewing
Stimme und Gesang
Nicholas McCreadie
Nicholas McCreadie
Schlagzeug
Sheldon Sham
Sheldon Sham
Saxofon
Nick McCreadie
Nick McCreadie
Schlagzeug
Raymond Green
Raymond Green
E-Gitarre
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Schlagzeug-Programmierung
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Schlagzeug-Programmierung
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
James Boland
James Boland
Komponist:in
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Komponist:in
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Komponist:in
Nicholas McCreadie
Nicholas McCreadie
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Posduif
Posduif
Produzent:in
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Produzent:in

Lyrics

Ek het dit als Ek het dit nou Wat ek het is nie in 'n woordeboek nie Weet ek het als van jou Ek kan jou soet somer soene op my kussing ruik Na die tequila shots by die bar Al het ons 'n kopseer, kom ons doen dit weer Ons dans is vêr van klaar Tussen die skare Trek ek jou nader Vingers deur jou hare Kannie glo ek't jou gekry Jou lippe land hard op my Op my in die oggend Op my in die aand en Ek het hard geval, jy't geweet ek sal Jy's als wat ek wil hê Jy's waar ek my lippe neerlê Jy's 'n plaasmeisie Verlief geraak op die stad dis crazy Lig in die nag, aan of af Jy's als wat ek wil hê Jy's waar ek my lippe neerlê Ek het dit als Ek het dit nou Wat ek lief het is nie 'n amateur gedig nie Dis die hele verhaal van jou Ek kan jou warm winter wange op my borskas voel Jou aanhou soen selfs as almal staar Kom ons gee 'n vertoning wat ons onsself verloor in Ons dans is vêr van klaar Tussen die skare Trek ek jou nader Vingers deur jou hare Kannie glo ek't jou gekry Jou lippe land hard op my Op my in die oggend Op my in die aand en Ek het hard geval, jy't geweet ek sal Jy's als wat ek wil hê Jy's waar ek my lippe neerlê Jy's 'n plaasmeisie Verlief geraak op die stad dis crazy Lig in die nag, aan of af Jy's als wat ek wil hê Jy's waar ek my lippe neerlê Op my in die oggend Op my in die aand en Ek het hard geval, jy't geweet ek sal Jy's als wat ek wil hê Jy's waar ek my lippe neerlê Jy's 'n plaasmeisie Verlief geraak op die stad dis crazy Lig in die nag, aan of af Jy's als wat ek wil hê Jy's waar ek my lippe neerlê
Writer(s): Amiel Paschal Gopal, Brendan Ross Campbell, James Boland, Marc Brendon, Nathan Woodman, Nicholas Jordaan, Nicholas Mccreadie, Richard Anthony Dewing Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out