Music Video

Posduif - Lewe Is 'n Lied (Liriekvideo)
Watch Posduif - Lewe Is 'n Lied (Liriekvideo) on YouTube

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Posduif
Posduif
Künstler:in
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
E-Gitarre
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Begleitgesang
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Bassgitarre
Raymond Green
Raymond Green
E-Gitarre
James Boland
James Boland
Leadgesang
Sheldon Sham
Sheldon Sham
Saxofon
Nick McCreadie
Nick McCreadie
Schlagzeug
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Schlagzeug-Programmierung
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Schlagzeug-Programmierung
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Songwriter:in
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter:in
Richard Anthony Dewing
Richard Anthony Dewing
Songwriter:in
Nathan Woodman
Nathan Woodman
Songwriter:in
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Songwriter:in
Nicholas McCreadie
Nicholas McCreadie
Songwriter:in
Marc Brendon
Marc Brendon
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Produzent:in

Lyrics

My wiel is pap, nog 'n slaggat
Nog 'n warm bergie in die middel van die pad
Wag, voel of ek dit al gesien het
Ons het vingers vir verkeers ligte
Die water is al af van voor eergister
Te vroeg vir nog 'n dubbel by die kroeg
Ons het die see, ons het die son, waar al die Proteas blom
Half prys hier, vir 'n huisie
Die lewe is 'n lied, verniet
Selfs die Hadida wat kla, in Suid Afrika dis musiek, geniet
In die donker van die nag, sonder krag kan jy die stêrre sien skiet
Ja die lewe is 'n lied
Niks geld vir oorsee maar ons het die ATKV
Die Wêreld Beker gewen
En die klank van Vuvuzelas
Jy kan inkopies doen op elke straathoek
Elke Sondag aand luister wat die President soek
Maak jou soek vir nog n kopseer by die kroeg
Ons het die veld, ons het die bos
Braaivleis en boerewors
Half prys hier, vir 'n huisie
Die lewe is 'n lied, verniet
Selfs die Hadida wat kla, in Suid Afrika dis musiek, geniet
In die donker van die nag, sonder krag kan jy die stêrre sien skiet
Ja die lewe is 'n lied
Ons het die see, ons het die son, waar al die Proteas blom
Half prys hier, vir 'n huisie
Die lewe is 'n lied, verniet
Selfs die Hadida wat kla, in Suid Afrika dis musiek, geniet
In die donker van die nag, sonder krag kan jy die stêrre sien skiet
Ja die lewe is 'n lied
Written by: Amiel Paschal Gopal, Brendan Ross Campbell, Marc Brendon, Nathan Woodman, Nicholas Jordaan, Nicholas McCreadie, Richard Anthony Dewing
instagramSharePathic_arrow_out