Upcoming Concerts for Brendan Peyper
Top Songs By Brendan Peyper
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Brendan Peyper
Stimme und Gesang
Floors
Gitarre
Murray Lubbe
Tasteninstrumente
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Brendan Peyper
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Murray Lubbe
Produzent:in
Lyrics
Oeh-oeh
Oeh-oeh-oeh
Oeh-oeh
Oeh-oeh
Oeh-oeh-oeh
Oeh-oeh
Wil jy nie hê ek moet jou hê nie
Wat is dit wat jy nie sê nie
Daar’s ‘n plekkie in die hemel
Vir ‘n engel net soos jy
Ek weet ek maak baie foute
Maar jy los my in die koue
Ek weet ek moet jou land
Maar weet nie hoe ek dit reg kan kry
Dis hoe jy kyk vir my
Lyk vir my
Ruik vir my
Luister babe
Daar’s net een ding wat ek wil hê
Botter in my bek
In my bek
Botter in my bek
Heupies so lekker ek wil amper vrek
Die lewe maak meer sin met jou hier langs my
Botter in my bek
In my bek
Botter in my bek
Lippies so lekker sal jou blink aflek
Soen jou nek en ek wil van die honger vrek
Jou botter in my bek
Oeh-oeh
Oeh-oeh-oeh
Oeh-oeh
Oeh-oeh
Oeh-oeh-oeh
Oeh-oeh
Verbeel ek my of staan jy voor my
Ek’s verlief iemand kom help my
Daar’s plek hier langs my vir
‘n Engel net soos jy
Jy weet ek is bitter naby
Aan die dag wat vir jou kry
Jy’s op ‘n ander level
Jy maak my so lekker kry
Dis hoe jy kyk vir my
Lyk vir my
Ruik vir my
Luister babe
Daar’s net een ding wat ek wil hê
Botter in my bek
In my bek
Botter in my bek
Heupies so lekker ek wil amper vrek
Die lewe maak meer sin met jou hier langs my
Botter in my bek
In my bek
Botter in my bek
Lippies so lekker sal jou blink aflek
Soen jou nek en ek wil van die honger vrek
Jou botter in my bek
Oeh-oeh
Oeh-oeh-oeh
Oeh-oeh
Oeh-oeh
Oeh-oeh-oeh
Oeh-oeh
Botter in my bek
In my bek
Botter in my bek
Heupies so lekker ek wil amper vrek
Soen jou nek en ek wil van die honger vrek
Jou botter in my bek
Written by: Brendan Peyper