Top Songs By Brendan Peyper
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Brendan Peyper
Stimme und Gesang
Juan (Floors) Oosthuizen
Gitarre
Murray Lubbe
Tasteninstrumente
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Brendan Peyper
Komponist:in
Don Kelly
Texte
Niel Schoembee
Komponist:in
Stephan van Huyssteen
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Murray Lubbe
Produzent:in
Lyrics
Nee of ja, 'n man moet mos 'n meisie vra
Ons kan die heel aand stry, hard en kol baklei
Maar voor die klok gaan slaan sal ons 'n antwoord kry
As ek verloor kom ek saam met jou
En as ek wen kom jy saam met my
Kom ons sort dit uit vir nou en vir altyd
Jy lyk onseker maar ek het 'n idee
As jy net luister kan ek jou die antwoord gee
Dis 'n wen, wen situasie, skakel in op diesel'e stasie
Kop of stert hier is hoe dit werk
Nee of ja, 'n man moet mos 'n meisie vra
Vat op my 'n kans, ek vat jou vir 'n dans
Ons maak 'n bietjie katte kwaad
Nee of ja, dis hoe 'n man 'n meisie vra
Klip skerp papier die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Klip skerp papier die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Ons kan die heel aand speel jy kan my nooit verveel
Want as jy kyk of loer kan ek myself nie keer
Dis 'n warm koud situasie, vasgevang in diesel'e spasie
Kop of stert hier is hoe dit werk
Nee of ja, 'n man moet mos 'n meisie vra
Vat op my 'n kans, ek vat jou vir 'n dans
Ons maak 'n bietjie katte kwaad
Nee of ja, dis hoe 'n man 'n meisie vra
Klip skerp papier die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Klip skerp papier die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Waar die pad oplos vat ek die wêreld met ons saam
Soveel harte moes al breek dat ons mekaar verstaan
Jy's vir my so soet soos suiker
Moet ek ander wag hier buite?
Of vat ons 'n kans?
Nee of ja, 'n man moet mos 'n meisie vra
Vat op my 'n kans, ek vat jou vir 'n dans
Ons maak 'n bietjie katte kwaad
Nee of ja, dis hoe 'n man 'n meisie vra
Klip skerp papier die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Klip skerp papier die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Ja
Klip skerp papier die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Klip skerp papier dis die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Writer(s): Brendan Peyper, Don Kelly, Niel Schoembee, Stephan Van Huyssteen
Lyrics powered by www.musixmatch.com