Featured In
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Wikus Botma
Stimme und Gesang
Vinnie Henrico
Schlagzeug
Denny Lalouette
Bass
Raymond Green
Gitarre
Dirk van Niekerk
Tasteninstrumente
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Wikus Botma
Komponist:in
Shané Lodewyk
Komponist:in
Sean Butler
Komponist:in
Marli Mulder
Komponist:in
Don Kelly
Texte
Dirk van Niekerk
Komponist:in
Marc Brendon
Texte
Adolf Vorster
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Dirk van Niekerk
Produzent:in
Lyrics
[Verse 1]
Baby jy, kan my dors kom les, mmh
Met jou brannewynlippe (Brannewynlippe)
[Verse 2]
Ek steek in my voete vas
Jy’t my asem weg gevat
En dis hoe jy lyk, met jou blue jean lyf vanaand
[Verse 3]
Kom en vat my aan die hand
Steek die dansvloer aan die brand
En as jy wil dans met jy nader aan my staan
[Verse 4]
Skop uit jou skoene, skuif al die stoele
Kom ons hak ‘n bietjie uit vanaand
[Chorus]
Sê my voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
En soen my met jou brannewynlippe
[Verse 5]
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les, mmh
Met jou brannewynlippe
[Verse 6]
Ek lek my lippe af
En proe die dubbel in jou glas
Kom ons maak hom leeg, ons gaan party pleeg vanaand
[Verse 7]
Vat nog ‘n slukkie, bly nog n’ rukkie
Kom ons hak ‘n bietjie uit vanaand
[Chorus]
Sê my voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
En soen my met jou brannewynlippe
[Verse 8]
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les, mmh
Met jou brannewynlippe
[Verse 9]
Gooi hom bietjie sterker
Nog ‘n rondte op my mond
Want die smaak sit nou lekker op my tong
[Chorus]
Sê my voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
En soen my met jou brannewynlippe
[Chorus]
Sê my voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
En soen my met jou brannewynlippe
[Verse 10]
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les, mmh
Met jou brannewynlippe
Written by: Adolf Vorster, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Marc Brendon, Marli Mulder, Sean Butler, Shané Lodewyk, Wikus Botma