Top Songs By Elvis se Seun
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Elvis se Seun
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Stefan Ludik
Songwriter:in
Lyrics
(Volg my net
Volg my net)
Jou oë vertel 'n storie
Ek luister, maar ek hoor nie
Ek kyk vir jou
Ek weet nie waarvan hou jy
Ek praat nie baie, glo my
Wat dink jy nou?
Ek hou van jou
So sê iets gou
Ek's nie goed met woorde
Ek is soms oorbodig
Volg my net
En kry my op die dansvloer
Ek wys jou wat is vet pret
Wys my waarvan hou jy
Wys my wat se moves jy het
Kry my op die dansvloer
Hier kom dit nou, o, vet!
Wys my jy kan byhou
Wys my watse moves jy het
Ek hou van jou
So sê iets gou
Kry my op die dansvloer
Kry my op die dansvloer
Ek's nie goed met praatjies
Ditjies en datjies
Dis net ek
Koeitjies en kalfies
Kom ons gaan halfies
Volg my net
Ek hou van jou
So sê iets gou
Ek hou van jou
So wat maak ons nou?
Kry my op die dansvloer
Ek wys jou wat is vet pret
Wys my waarvan hou jy
Wys my watse moves jy het
Kry my op die dansvloer
Hier kom dit nou, o, vet!
Wys my jy kan byhou
Wys my watse moves jy het
Ek hou van jou
So sê iets gou
Ek hou van jou
So wat maak ons nou?
Jy's soos 'n
Jy's soos 'n draai roomys met 'n flake
Double thick milkshake
Dip hom laag, shake and bake
Verskoon maar waar my oë kyk
Damn, ek laaik dit, wys gou weer
Wys gou weer
Ek voel ek kan my lyf nie keer
Wil jy daai moves met my probeer?
Wow
Ek hou van jou
So wat maak ons nou?
Kry my op die dansvloer
Kry my op die dansvloer
Kry my op die dansvloer
Ek wys jou wat is vet pret
Wys my waarvan hou jy
Wys my watse moves jy het
Kry my op die dansvloer
Hier kom dit nou, o, vet!
Wys my jy kan byhou
Wys my watse moves jy het
Kry my op die dansvloer
Kry my op die dansvloer
(Volg my net
Volg my net)
Written by: Stefan Ludik