Music Video

Elvis se Seun - Goeie Tye (amptelike musiek video)
Watch Elvis se Seun - Goeie Tye (amptelike musiek video) on YouTube

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Elvis se Seun
Elvis se Seun
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Stefan Ludik
Stefan Ludik
Songwriter:in

Lyrics

Ooh-ooh-ooh
Mmh-mmh-mmh
Mmh-mmh-mmh-mmh-mmh
Mmh-mmh-mmh
Elke hart het sy smarte
En elke huis dra sy kruise
Elke stap 'n pad en betaal sy prys, hier by jou voel ek weer tuis
Ja, die lewe's swaar my vriend
Maar hy's beter saam met jou
Kom vergeet jou pyn en sing ons lewenslied terwyl ons glase om hoog hou
Goeie tye saam met jou
So sal ek vir jou onthou
As die Here wil mag ons gou weer sien goeie tye saam met jou
Ja, die lewe's kort my vriend
Kom ons lewe hier en nou
As ek die gees moet gee vra ek net vir jou om goeie tye te onthou
Lig jou glas op saamesyn
Lig 'n glasie op ons taal
Dat ek jou kan groet en 'n vriend kan noem kan geld nie voor betaal
Goeie tye saam met jou
So sal ek vir jou onthou
As die Here wil mag ons gou weer sien goeie tye saam met jou
Goeie tye saam met jou
Mag die voorspoed jou toevou
Mag ons weer saam wees in die goeie gees, dis hoe ek jou sal onthou
Skouer teen skouer, al raak ons net ouer, die lewe se lied vir my, ja
Skouer teen skouer, al raak ons net ouer, die lewe se lied vir my
Skouer teen skouer, al raak ons net ouer, die lewe se lied vir my
Gesondheid my vriend, goedheid staan jou by
Goeie tye saam met jou
So sal ek vir jou onthou
As die Here wil mag ons gou weer sien goeie tye saam met jou
Goeie tye saam met jou
Mag die voorspoed jou toevou
Mag ons weer saam wees in die goeie gees, dis hoe ek jou sal onthou
Mag ons weer saam wees in die goeie gees, dis hoe ek jou sal onthou
Written by: Stefan Ludik
instagramSharePathic_arrow_out