Music Video

Featured In

Top Songs By Riana Nel

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Riana Nel
Riana Nel
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Riana Nel
Riana Nel
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Produzent:in
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Produzent:in

Lyrics

Ek voel elke druppel val op die stoel waar ek sit en ek en jy vergeet van tyd
Daar's 'n rede hoekom almal nie buite sit om te kyk hoe die hemele lyk
Daar's 'n skoonheid in die lug wat jy nie kan mis as jy jou oë bly oophou
Is jy reg om te val vir my as ek val vir jou?
Al vat dit 'n ewigheid tot die hele wêreld vir ons kyk
Vir 'n ewigheid saam met jou tot die einde van tyd
Ek gee my hele hart net vir jou
Net om jou hele hart vas te hou
Vir 'n ewigheid van nou
Om 'n lewe saam te bou
Ek klou vas aan die gedagte met die sentiment dat ons bedoel is om te wees
Daar is weerlig in die lug en die wind waai deur my vel en selfs deur my vlees
Ek is nugter oor die feit dat jy nog moet besluit, en ek probeer nog uithou
Is jy reg om te val vir my as ek val vir jou?
Al vat dit 'n ewigheid tot die hele wêreld vir ons kyk
Vir 'n ewigheid saam met jou tot die einde van tyd
Ek gee my hele hart net vir jou
Net om jou hele hart vas te hou
Vir 'n ewigheid saam met jou
En ons vind ons self in die middel van 'n leeftyd saam
Soveel beter af as alleen, as alleen
So ek asem in, en jy asem uit, dis 'n keuse vir 'n ewigheid
Jy's dié een, jy's dié een
Al vat dit 'n ewigheid tot die hele wêreld vir ons kyk
Vir 'n ewigheid saam met jou tot die einde van tyd
Ek gee my hele hart net vir jou
Net om jou hele hart vas te hou
Vir 'n ewigheid saam met jou
Om 'n lewe saam te bou
Net, net om jou hele hart vas te hou
Vir 'n ewigheid saam met jou
Om 'n lewe saam te bou
Written by: Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out