Lyrics

Sê vir my net hoe
Gee vir my net toestemming om oop te maak
Sê vir my net wat
Iemand soos jy in 'n plek soos die soek?
Want dit is somer dromer en ons is jonk
Gooi weg jou rede met vrede want ons voel 'n vonk
Wees net geduldig weet net wat op jou wag
Wonder wie gaan laaste lag?
Dis ek wat laaste lag
Soen my met jou oë toe
Vergeet van more dink aan hoe jy nou voel
Met jou oë toe
Soen my met jou oë toe
Vergeet van more dink aan hoe jy nou voel
Met jou oë toe
Kom ons sê dis so
Kom ons sê dis toevallig per ongeluk
Seker maar net wat
Ek en jy in 'n plek soos die soek?
Want dit is somer dromer en ons is jonk
Gooi weg jou rede en vrede want ons voel 'n vonk
Wees net geduldig weet net wat op jou wag
Wonder wie gaan laaste lag?
Dis ek wat laaste lag
Soen my met jou oë toe
Vergeet van more dink aan hoe jy nou voel
Met jou oë toe
Soen my met jou oë toe
Vergeet van more dink aan hoe jy nou voel
Met jou oë toe
Sien jy wat ek bedoel?
Het geweet jy gaan hierdie voel
Sien jy wat ek bedoel?
Het geweet jy gaan hierdie voel
Sien jy wat ek bedoel?
Het geweet jy gaan hierdie voel
Sien jy wat ek bedoel?
Het geweet jy gaan hierdie voel
Want dit is somer dromer en ons is jonk
Gooi weg jou rede, vrede want ons voel 'n vonk
Wees net geduldig weet net wat op jou wag
Wonder wie gaan laaste lag?
Dis ek wat laaste lag
Soen my met jou oë toe
Vergeet van more dink aan hoe jy nou voel
Met jou oë toe
Soen my met jou oë toe
Vergeet van more dink aan hoe jy nou voel
Met jou oë toe
Sien jy wat ek bedoel?
Het geweet jy gaan hierdie voel
Sien jy wat ek bedoel?
Het geweet jy gaan hierdie voel
Sien jy wat ek bedoel?
Het geweet jy gaan hierdie voel
Sien jy wat ek bedoel?
Het geweet jy gaan hierdie voel
Written by: Ewald Janse van Rensburg, Rouxan Cloete, William Wolfgang Loots
instagramSharePathic_arrow_out