Featured In

Top Songs By Riana Nel

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Riana Nel
Riana Nel
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Riana Nel
Riana Nel
Komponist:in
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Komponist:in

Lyrics

Ek het gewonder hoe ek sonder jou, aan sou stap in die lewe. Nie ooit getwyfel hoe ek voel. En vir die eerste keer my hart gegee. 'n Kans gevat op ware liefde, ons was tog vir mekaar bedoel. Maar elke dag 'n vraag sonder 'n antwoord. En ek sien dit in jou oë, wat ek nie wil hoor. Maak oop jou oë en sien wat voor jou staan in die maanlig en sê my wat jy voel. Sê my wat jy voel. Maak oop jou oë en sien wat voor jou staan in die maanlig en sê my wat jy voel. Sê my wat jy voel. Daar moet 'n rede wees vir al die vrees, ek veg met elke klein gedagte, regtig gehoop dis dalk jy. Mmmm. Verniet, en hier's ons nou en ek onthou, ons is eerder beter af as vriende. Jy weet die waarheid maak so seer. En elke dag 'n vraag sonder antwoord. Maar ek sien dit in jou oë, wat ek nie wil hoor. Maak oop jou oë en sien wat voor jou staan in die maanlig en sê my wat jy voel. Sê my wat jy voel. Maak oop jou oë en sien wat voor jou staan in die maanlig en sê my wat jy voel. Sê my wat jy voel. Ek het gehoop jy sal my kom haal vanaand. Hopelik weet jy dis te laat, vanaand. Maak oop jou oë en sien wat voor jou staan in die maanlig en sê my wat jy voel. Sê my wat jy voel. Sê my wat jy voel. Maak oop jou oë en sien wat voor jou staan in die maanlig en sê my wat jy voel. Sê my wat jy voel. Musiek en lirieke deur Riana Nel
Writer(s): Ewald Coleske, Riana Nel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out