Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Sossi
Sossi
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Augusta Zietsman
Augusta Zietsman
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Pierre Van Pletzen
Pierre Van Pletzen
Produzent:in

Lyrics

[Verse 1]
Dit was ‘n kak dag
Terug gedink aan die dae toe ons nog jonk was
Nou raak ons kanse al hoe minder en minder
Om te speel in die son
En ek voel bitter so bitter
Want ek wil speel in die son
Dalk is ek ’n blom
Dalk is ek ‘n blom
[Verse 2]
Lewe in kode-kommunikasie
Elke omie tik ’n lastige opinie
Daar’s gate in die psige van die volk
Dis volmaan maar dis bewolk
[Verse 3]
Hou vas, hou vas aan jou hometown
Verloor jouself in die stad
Hou pas, hou pas dis 'n lang pad
Die son kom weer op my skat
[Verse 4]
Dit was ‘n kak dag
Terug gedink aan die dae toe ons nog jonk was
Nou raak ons kanse al hoe minder en minder
Om te speel in die son
En ek voel bitter so bitter
Want ek wil speel in die son
Dalk is ek ’n blom
Dalk is ek ‘n blom
[Verse 5]
Dis ‘n antropologiese studie
Ons kan mekaar nie meer sien nie
Stap verby pienk wolke op ‘n Dinsdag
Dan wonder ek hoekom dink ek
[Verse 6]
Hoekom dink ek
Hoekom dink ek
Hoekom dink ek
Hoekom dink ek
[Verse 7]
Dit was ‘n kak dag
Terug gedink aan die dae toe ons nog jonk was
Nou raak ons kanse al hoe minder en minder
Om te speel in die son
En ek voel bitter so bitter
Want ek wil speel in die son
Dalk is ek ’n blom
Written by: Augusta Zietsman
instagramSharePathic_arrow_out