Lyrics

[Intro]
Bless
[Chorus]
Blok en bless
Wat de hel het jy nou aangevang?
Blok en bless
Min worries draai die ander wang
Hart gebreek
Keer op keer in die rug gesteek
Fame's a pes
Las die res
Ek blok en bless
Ek blok en bless
[Verse 1]
Brûe verbrand aan elke kant
Vat sy die pad na niemandsland
Mooiste nooi sy dra net rooi
Maar bieg my babes teen watse fooi
Verkoop jou siel aan die highest bidder
Smile nou groot vir die pankop ridder
Waar's daai wilde krulle heen?
Fans volop maar vriende geen
[PreChorus]
Hier kom die somer son
En ek voel dom sonder jou
Ek wil jou weer vashou
Nog net eenkeer vashou
[Chorus]
Blok en bless
Wat de hel het jy nou aangevang?
Blok en bless
Min worries draai die ander wang
Hart gebreek
Keer op keer in die rug gesteek
Fame's a pes
Las die res
Ek blok en bless
[Verse 2]
So obsessed met dit wat blink
Daai wêreld sal jou siel verslind
Ek hou nie meer van jou nie
Jou vibe is fokken phoney
So obsessed met dit wat blink
Daai wêreld sal jou siel verslind
Ek hou nie meer van jou nie
Jou vibe is fokken phoney
[PreChorus]
Hier kom die somer son
En ek voel dom sonder jou
Ek wil jou weer vashou
Nog net eenkeer vashou
Hier kom die somer son
En ek voel dom sonder jou
Ek wil jou weer vashou
Nog net eenkeer vashou
[Chorus]
Blok en bless
Wat de hel het jy nou aangevang?
Blok en bless
Min worries draai die ander wang
Hart gebreek
Keer op keer in die rug gesteek
Fame's a pes
Las die res
Ek’s klaar oor jou gestress
Ek blok en bless
[Verse 3]
Blok en bless
Blok en bless
Blok en bless
[Verse 4]
So obsessed met dit wat blink
Daai wêreld sal jou siel verslind
Ek hou nie meer van jou nie
Jou vibe is fokken phoney
So obsessed met dit wat blink
Daai wêreld sal jou siel verslind
Ek hou nie meer van jou nie
Jou vibe is fokken phoney
[Outro]
Bless
Bless
Bless
Bless
Bless
Written by: Augusta Zietsman
instagramSharePathic_arrow_out