Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Stokstyf Dansorkes
Stokstyf Dansorkes
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Ertjies
Ertjies
Komponist:in
Spyker
Spyker
Komponist:in
Kak O'Fonie
Kak O'Fonie
Komponist:in

Lyrics

Sakkie was 'n man wat uitgehang het in elke pub en elke klub innie dorp
Hy't elke pick-up line gememoriseer, hy was nie 'n dokter nie, maar Sakkie kon opereer
How you doin', my name is Sakkie
Did it hurts baby, when you fell from heaven
Is there a mirror, there in your pants?
'Cause I can see myself in there
En hy vat haar na sy bakkie toe
En hy ry haar na die motel toe
En hy trek die gordyne toe (Dis vir jou wat ek soek)
En sy skop haar skoentjies uit
En sy trek haar bloesie uit
En sy trek haar rokkie uit
Toe laat val hy sy broek
Ooh, my hart
Moenie worry nie girl, steek hom net so links verby
Ooh, my hart
Moenie worry nie girl, steek hom net so links verby
Ooh, my hart
Moenie worry nie girl, steek hom net so links verby
Ooh, my hart
Moenie worry nie girl, steek hom net so links verby
Sakkie was 'n man wat uitgehang het in elke pub en elke klub innie dorp
En toe Sakkie aan 'n drieling voorgestel word het hy dadelik geweet, daar is iets in sy lewe wat kort
How you three doin', my name maar Sakkie
Sandy, Mandy, Candy, do you feel lucky?
Let's go back babies, to my bakkie
We can play Tetris, there on my mattress
En hulle skop hulle skoentjies uit
Hulle trek hulle bloesies uit
Hulle trek hulle rokkies uit (Oh, dis wat ek soek, ja)
En hy trek die gordyne toe
Ja, Sakkie is here for you
Hulle maak 'n sosatie toe
Toe laat val hy sy broek
Ooh, my hart
Moenie worry nie girls, steek hom net so links verby
Ooh, my hart
Moenie worry nie girls, steek hom net so links verby
Ooh, my hart
Moenie worry nie girls, steek hom net so links verby
Ooh, my hart
Moenie worry nie girls, ek steek hom net so links verby

Written by: Ertjies, Kak O'Fonie, Spyker
instagramSharePathic_arrow_out