Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Van Der Aven
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Van Der Aven
Komponist:in
Lyrics
[Verse 1]
Jy sê dis verby en dis al wat ek wil hoor
Ek sweer ek sou dit nooit kon sê
[Verse 2]
Want als wat ons was het ons lank terug verloor
Maar nee jy wou mos alles hê
[Chorus]
So
Pak jou klere en gryp jou sak
Ek weet ek't jou eens lief gehad maar nie nou nie skat
[Chorus]
So
Pak jou klere en daar's die deur
Ek hoop om jou so gou te sien soos nooit weer
[Verse 3]
Jy dink soos 'n kind maar dis dalk ook beter so
Want net 'n kind sal jou stories glo
[Verse 4]
Ek's regtig nie kwaad nie maar dis tyd dat jy nou loop
Ek weet dis nie die eerste keer nie maar ek het aanhou hoop
[Chorus]
So
Pak jou klere en gryp jou sak
Ek weet ek't jou eens lief gehad maar nie nou nie skat
[Chorus]
So
Pak jou klere en daar's die deur
Ek hoop om jou so gou te sien soos nooit weer
So gou te sien soos nooit weer
So gou te sien soos nooit weer
[Verse 5]
Pak jou klere en gryp jou sak
Ek weet ek't jou eens lief gehad maar ek's moeg vir die twak
[Chorus]
So
Pak jou klere en daar's die deur
Ek hoop om jou so gou te sien soos nooit weer
So gou te sien soos nooit weer
So gou te sien soos nooit weer
Written by: Roelof van der Merwe