Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Songwriter:in
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Songwriter:in

Lyrics

Ah, ah, ATKV
Ah, ah, ATKV
Ah, ah, ATKV
Ah, ah, ATKV
Ons het hard gewerk ons het als gegee
Reg deur die jaar ons kan nie meer
Ons kort 'n vakansie kort 'n breek
So ek scheme ons moet ATKV toe sleep
Check die lekker lywe die meisies gooi die kuiwe
Die manne flex die kuite ons hou die party buite
Hier by ATKV hoor hoe die meisies skree
Hoor hoe die manne brul, hier by ATKV
Laat die beat drop
Drop
Drop
So ek's in my speedo innie swembad
Ek voel hoe 'n tannie aan my boudjie vat sy sê
"Ekskuus my seun, ek't gedink dis my man"
Ek sê "ja my tannie, ek check jou plan"
Check die lekker lywe die meisies gooi die kuiwe
Die manne flex die kuite ons hou die party buite
Hier by ATKV hoor hoe die meisies skree
Hoor hoe die manne brul, hier by ATKV
Laat die beat drop
Drop
Drop
Skink vir my 'n ou enetjie daar terwyl die kinders swem
Smeer sommer 'n ou sonblokkie ook op mamma
Whoa dis lekker hier
Hier by ATKV hoor hoe die meisies skree
Hoor hoe die manne brul, hier by ATKV
Laat die beat drop
Drop
Drop
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead
instagramSharePathic_arrow_out