Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter:in

Lyrics

Jy het my omgekrap
Die veer is nie net vir nou
Maar vir n' lank tyd
Toe jy by die deur instap
Ek het alles so ingehou
My lip net gebuit
Nou my hart in my keel klop
Als rond na my stop
Gee die gewig op
Net ek, net jy
Net hier, net nou
Net als wat ons wou hê
Dis reg verby
Ek wil vir jou als gee en vir jou se
Jy's alles wat ek oor gedroom het
Niemand kon my voorheen so red
Ek en jy
Net hier, net nou
Vir my
Jy leer my dinge doen
Wat ek nog nooit vantevore reg kon kry nie
En in die ses biljoen
Op hierdie aarde van ons
Pas net jy
Toe my hart in my keel klop
Als rond na my stop
Gee die gewig op
Net ek, net jy
Net hier, net nou
Net als wat ons wou hê
Dis reg verby
Ek wil vir jou als gee en vir jou se
Jy's alles wat ek oor gedroom het
Niemand kon my voorheen so red
Ek en jy
Net hier, net nou
Vir my
Net hier, net nou
Net hier sal saam jou
En ek deur saam jou
En ek deur saam jou
Net ek, net jy
Net hier, net nou
Net als wat ons wou hê
Dis reg verby
Ek wil vir jou als gee en vir jou se
Jy's alles wat ek oor gedroom het
Niemand kon my voorheen so red
Ek en jy
Net hier, net nou
Vir my
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out