Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter:in

Lyrics

Ek kan nie dink hoe ek jou nog nie laat val het vir my
Jy's die een wie ek nog altyd voor langer wou bly
Maar ek wonder of jy ooit hierdie boodskap gaan kry
Jy speel met my, speel met my, met my
Ek wil jou in my kar laai
Volume op, ruite afdraai
Ek bly verlore, maar ek bly try
Ek kan nie dink hoe ek jou nog nie laat val het vir my
Geel lig, staan maar rustig, ek kyk jou uit
Rooi lig, ref hom hard, ek is moeilikheid
Waai daai vlag, jy weet dis nou amper tyd
Dat ek 'n bietjie van jou groen lig kry
(Dat ek 'n bietjie van jou groen lig kry)
Waai daai vlag, jy weet dis nou amper tyd
Dat ek 'n bietjie van jou groen lig kry
Ek is seker dat jy weet dat ek weet dat jy weet
Hoe ek sukkel om jou uit hierdie kop te vergeet
Ek voel 'n bietjie ongemaklik, want jy laat my sweet
Jy speel met my, speel met my, met my
Ek wil jou in my kar laai
Volume op, ruite afdraai
Ek bly verlore, maar ek bly try
Ek kan nie dink hoe ek jou nog nie laat val het vir my
Geel lig, staan maar rustig, ek kyk jou uit
Rooi lig, ref hom hard, ek is moeilikheid
Waai daai vlag, jy weet dis nou amper tyd
Dat ek 'n bietjie van jou groen lig kry
(Dat ek 'n bietjie van jou groen lig kry)
Waai daai vlag, jy weet dis nou amper tyd
Dat ek 'n bietjie van jou groen lig kry
Ek wil jou in my kar laai
Volume op, ruite afdraai
Ja, ek wil jou in my kar laai
Volume op, ruite afdraai
Geel lig, staan maar rustig, ek kyk jou uit
Rooi lig, ref hom hard, ek is moeilikheid
Waai daai vlag, jy weet dis nou amper tyd
Dat ek 'n bietjie van jou groen lig kry
(Dat ek 'n bietjie van jou groen lig kry)
Waai daai vlag, jy weet dis nou amper tyd
Dat ek 'n bietjie van jou groen lig kry
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out