Top Songs By Elvis se Seun
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Elvis se Seun
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Stefan Ludik
Songwriter:in
Lyrics
Ons almal is hier om die aand te vier en die party raak net beter by die uur

Oe ek voel goed, oe ek voel so goed nou
Hy kyk vir haar, jy kyk vir my, sy kyk vir hom, ek kyk vir jou
O ek voel so goed, ek kan my nie in hou, wow
Hy kyk vir haar, jy kyk vir my, sy kyk vir hom, ek kyk vir jou
En dit was dit, ek wou sê flip, my voete jeuk ek kan nie stil sit
Hey, en toe gebeur dit
Hou vas Anna
Jy't 'n boyfriend maar jy kyk nou vir my met 'n broek vol planne
Kan jy nie sien jy maak dit moeilik vir my en jou
Oh-whoah-oh as jy so aan hou?
Ons almal is hier om die aand te vier en die party raak net beter by die uur
Ons almal is hier om die aand te vier en die party raak net beter by die uur
Jy sê jy ken vir my, ek sê ek ken vir jou
Sy lag vir my, ons lag tesaam, ek glimlag lekker in my mou (Ek glimlag lekker saam met jou)
Waarvan hou jy, ek hou van braaivleis braai (Braaivleis, braaivleis, braaivleis braai)
Hy hou van bier, sy like van dans en haar mooi maatjie hou van slaai
En dit was dit, ek wou sê flip, my voete jeuk ek kan nie stil sit (Weet jy?)
En toe gebeur dit
Hou vas Anna
Jy't 'n boyfriend maar jy kyk nou vir my met 'n broek vol planne
Kan jy nie sien jy maak dit moeilik vir my en
Hou vas Anna
Jy't 'n boyfriend maar jy kyk nou vir my met 'n broek vol planne
Kan jy nie sien jy maak dit moeilik vir my en jou
Oh-whoah-oh as jy so aanS
Hou vas Anna
Hou vas Anna
Hou vas
Hou vas Anna
Jy't 'n boyfriend maar jy kyk nou vir my met 'n broek vol planne
Kan jy nie sien jy maak dit moeilik vir my en
Hou vas Anna
Jy't 'n boyfriend maar jy kyk nou vir my met 'n broek vol planne (Hou vas)
Kan jy nie sien jy maak dit moeilik vir my en jou
Oh-whoah-oh as jy so aan hou?
Written by: Stefan Ludik