Top Songs By David Fourie
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
David Fourie
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Wolfgang Herrmann
Komponist:in
Bern Meinunger
Texte
Don Kelly
Texte
Marc Brendon
Texte
Lyrics
In jou oë sien ek als
O, ek weet ons twee verloor beheer
Daardie jean sit so eish
En daar's nog baie wat jy my kan leer
Sal jy my wil kom wys?
Sê my wanneer breek ons die ys
Rus verbode, ek weet
Maar ons kan dit nie keer
Moet ons dit maar probeer?
Is dit nou, is dit nooit?
Ja, ons sal nie weer dieselfde wees
En as jou lyf my verlei
Dan wens ek jy kon my gedagtes lees
Sal jy my wil kom wys?
Sê my wanneer breek ons die ys
Rus verbode, ek weet
Maar ons kan dit nie keer
Moet ons dit maar probeer?
Hou my vas, stywer vas, dit is donker, dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
Dit is kalm daar buite, dis chaos in my
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy

Kom ek gee jou my hand
Want ek voel ek verloor my kop
Hou my styf teen jou vas
En wanneer hou al die vrae op?
Sal jy my wil kom wys?
Sê my wanneer breek ons die ys
Rus verbode, ek weet
Maar ons kan dit nie keer
Moet ons dit maar probeer?
Hou my vas, stywer vas, dit is donker, dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
Dit is kalm daar buite, dis chaos in my
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy
Hou my vas, stywer vas, dit is donker, dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
Dit is kalm daar buite, dis chaos in my
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy
Hou my vas, stywer vas, dit is donker, dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
Dit is kalm daar buite, dis chaos in my
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy
Hou my vas, stywer vas, dit is donker, dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
Dit is kalm daar buite, dis chaos in my
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy
Written by: Bern Meinunger, Don Kelly, Marc Brendon, Wolfgang Herrmann