Featured In
Top Songs By Steve Hofmeyr
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Steve Hofmeyr
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Steve Hofmeyr
Komponist:in
Lyrics
Al sê jy my songs maak jou blou
Al lag jy vir my in jou mou
Al sê jy ek word jou heel grootste las
Jy laat my onthou hoe dit was
Al skoffel jy voor my verby
Op liedjies van Elvis en Gé
(Hier staan ons alleen)
Hier staan ons alleen
(Met die vrede vervreemd)
Is ek vir jou vreemd
(My liefling, my lyfie)
My liefie, my lyfie my diefie, my duifie ek bly
Al plaas jy 'n wag voor my mond
Al vryf jy nog sout in die wond
Al soen jy vir die Springbok span
Al doen jy dit als, want jy kan
Al skoffel jy voor my verbei
Met Stoffel en Elvis en Gé
(Kyk hier staan ons alleen)
Hier staan ons alleen
(Met die vrede vervreemd)
Is ek vir jou vreemd
(My liefling, my lyfie)
My liefie, my lyfie my diefie, my duifie ek bly
My liefie, my lyfie my diefie, my duifie ek bly
(Hier staan ons alleen)
Hier staan ons alleen
(Met die vrede vervreemd)
Is ek vir jou vreemd
(My liefling, my lyfie)
My liefie, my lyfie my diefie, my duifie ek bly
My liefie, my lyfie my diefie, my duifie ek bly
Written by: Steve Hofmeyr