Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
MJ Nel
MJ Nel
Stimme und Gesang
Janis Kelber
Janis Kelber
Begleitgesang
STEFAN KELBER
STEFAN KELBER
Begleitgesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Magiel Johannes Nel
Magiel Johannes Nel
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
MJ Nel
MJ Nel
Mischtechniker:in
Magiel Johannes Nel
Magiel Johannes Nel
Mischtechniker:in
Howard Bradley Combrink
Howard Bradley Combrink
Mischtechniker:in

Lyrics

Toe ek wakker raak
Flits dit in my oë
Daardie selfde dag
Toe ek jou verloor
Ek kry steeds skaam
Skaam om terug te dink
Aan die volgende dag
Toe ek wakker raak en met my vriende praat
Oor hoe ek jou geglo het toe jy my daardie aand belowe
Ek sien jou môre
Môre oggend daar
Ons probeer nog 'n keer al is dit seer
Ons gebruik die verwerping om iets te leer
Van onsself en die lewe doen dit weer
So ons doen ons bes net nog een keer
Ons probeer nog 'n keer al is dit seer
Ons gebruik die verwerping om iets te leer
Van onsself en die lewe doen dit weer
So ons doen ons bes net nog een keer
Jy't 'n fout gemaak
Toe jy langs my dans
Want die volgende dag
Het ek gedink daar's 'n kans
'n Kans om 'n nuwe hoofstuk oop te blaai
'n Saad van hoop in die grond te saai
Maar dit was klaar te laat
Toe ek wakker raak
Ons probeer nog 'n keer al is dit seer
Ons gebruik die verwerping om iets te leer
Van onsself en die lewe doen dit weer
So ons doen ons bes net nog een keer
Ons probeer nog 'n keer om onsself te wees
Ons gebruik die verwerping om uit te breek
Van die mure wat ons binne hou
So ons doen ons bes net nog een keer
Written by: Magiel Johannes Nel
instagramSharePathic_arrow_out