Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter:in

Lyrics

Ek dink nog gereeld aan daardie sonopkoms By die maanplek toe die oom van Waterwese daar kom En hy los ons toe met "may the wors be with you" Die vure het gebrand, ons het kitaar gespeel Dis ek, Franna het ook daai plek met ons gedeel As ek nou kon terug gaan, as ons nou kon terug gaan Hou net vas mens, ons is amper daar Ek wens dit was weer die eerste keer Die kattebak is vol daar's geen beheer nie Onseker oor waar ons gaan Gelukkig is jou pelle en jou beursie saam Skiet kelkies by elke bar skiet skiet kelkies by elke bar Daai oom het nie gejok nie, jy sien dis waar As die lewe teveel word durf die langpad aan Dis soos om te ry met die ruite oop Dis soos om te ry met die ruite oop Dis soos om te ry met die ruite oop Dis soos om te ry met die ruite oop Een van ons stoppe was in Uitenhage Om die troue by te woon van Ray en Jessica Die foto's is op die yskas Gevul met blydskap Ek wil net weer agter in die kombi slaap Of buite op die gras, onthou jy sonder 'n matras Dit was ons lewe, dit is die lewe Hou net vas mens ons is amper daar Ek wens dit was weer die eerste keer Die kattebak is vol daar's geen beheer nie Onseker oor waar ons gaan gelukkig is jou pelle en jou beursie saam Skiet kelkies by elke bar skiet skiet kelkies by elke bar Daai oom het nie gejok nie, jy sien dis waar As die lewe teveel word durf die langpad aan Dis soos om te ry met die ruite oop
Writer(s): Herman Kleinhans, Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out