Featured In
Top Songs By Ruan Josh
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Ruan Josh
Leadgesang
Ruan du Plessis
Leadgesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Daniel Potgieter
Songwriter:in
Ruan du Plessis
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Ruan du Plessis
Produzent:in
Lyrics
[Intro]
As ek weer
Oh, oh-oh-oh, oh
[Verse 1]
Daar's elke dag rede, om moed te verloor
Ek raak so moeg om dit te sien
Maar mens bly geduldig, 'n beter dag kom
Al is dit nie môre nie
[PreChorus]
Ek wonder partykeer is dit nie dalk beter om weg te vlug nie
[Chorus]
As ek weer sou kon kies, sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly
As ek weer sou kon kies, sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly
[Verse 2]
Dit alles kan goed wees, maar jy's nog alleen
Dit is net nie ons mense nie
Want ek jaag die bosveld en jy jaag die reën
So sal jy ooit die son kan sien
[PreChorus]
Ek wonder partykeer is dit nie dalk beter om terug te kom nie
[Chorus]
As ek weer sou kon kies, sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly
As ek weer sou kon kies, sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly
[Bridge]
Hier hang die gees, hier hang die reuk van die oopkoolvure
Ooh, ek sal net hier bly
Hier sien jy vlaktes, al die berge en die wynlandskure
Ooh-oh-oh-oh, ek sal net hier bly
[Chorus]
As ek weer sou kon kies, sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly
As ek weer sou kon kies, sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly
[Chorus]
As ek weer sou kon kies, sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly
As ek weer sou kon kies, sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly
[Verse 3]
Ek sal hier bly
Oh, oh-oh-oh, oh
[Outro]
As ek weer sou kon kies, sou ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly
Written by: Daniel Potgieter, Ruan du Plessis