Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Esmé Fox
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Esmé Fox
Komponist:in
Johan Vorster
Komponist:in
Jacomien De Wet
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Dirk van Niekerk
Produzent:in
Johan Vorster
Produzent:in
Jacomien de Villiers
Produzent:in
Lyrics
[Verse 1]
Ek het jou raak gesien
Ek het my hart verloor
Ek het jou siel se stem
Diep in myself gehoor
[Verse 2]
Ek het na jou gesoek
Maar ek het jou misgeloop
Ek het jou weer gaan soek
Op dieselfde straat en hoek
[Verse 3]
En ek onthou jou kyk
Toe jy so deur my kyk
Tot in my siel in kyk
Jy het dwars deur gekyk
[Verse 4]
Daar is iets aan die reën
As ek weer terug verlang
Dalk is jy ook alleen
Ek dink jy was die een
[Verse 5]
Ek wens ek kon jou soen
Ek wens ek kon jou soen
Ek weet ek het jou mis geloop
Maar vanaand wens ek, ek kon jou soen
[Verse 6]
Dit het my hart gebreek
En ek was middel deur
Hoe kon ek jou so mis
Hoe kon my siel ooit rus
[Verse 7]
Ek wou na jou bly soek
Want ek het jou misgeloop
Ek het so lank bly soek
Op dieselfde straat en hoek
[Verse 8]
Toe ek wou vrede maak
Dat al wat ek ooit gaan hê
Is ek onthou jou kyk
Wat in my kop bly lê
[Verse 9]
Toe het dit weer gereën
Op dieselfde straat en hoek
Maar hierdie keer het jou oë
Nie net na my gesoek
[Verse 10]
Ek wens ek kon jou soen
Ek wens ek kon jou soen
Ek weet ek het jou mis geloop
Maar vanaand wens ek, ek kon jou soen
[Verse 11]
Ek wens ek kon jou hou
Vir ewig in my arms hou
Ek weet ek het jou mis geloop
Maar vanaand wens ek, ek kon jou hou
[Verse 12]
Dalk het jy aan beweeg
Dalk het jy ook soos ek
Dalk het jy ook bly soek
Maar my nie raak gesien
[Verse 13]
Sal ons dalk eendag weer
Op dieselfde straat en hoek
In mekaar vas kan loop
Dan sal ons ophou soek
[Verse 14]
Ek wens ek kon jou soen
Ek wens ek kon jou soen
Ek weet ek het jou mis geloop
Maar vanaand wens ek, ek kon jou soen
[Verse 15]
Ek wens ek kon jou hou
Vir ewig in my arms hou
Ek weet ek het jou mis geloop
Maar vanaand wens ek, ek kon jou hou
Written by: Esmé Fox, Jacomien De Wet, Johan Vorster