Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Posduif
Posduif
Künstler:in
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
E-Gitarre
James Boland
James Boland
Leadgesang
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Begleitgesang
Amiel Gopal
Amiel Gopal
Bassgitarre
Sheldon Sham
Sheldon Sham
Saxofon
Raymond Green
Raymond Green
E-Gitarre
Jason Boland
Jason Boland
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
James Boland
James Boland
Songwriter:in
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter:in
Nathan Woodman
Nathan Woodman
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Produzent:in

Lyrics

Daar was so baie aande van wakker bly tot laat
'n Ongepaste grap, lekker lag, rum en nonsens praat
'n Tuwwe wildjagter man met die grootste hart
Daar'ss niemand wat vergelyk my maat
Die passie waarmee jy praat in elke gesprek
Die stories van kamp, jag, en die beste visvang plek
Daar's nie medisyne of ou boere raad
Daar is niemand wat vergelyk my maat
Dis Vrydagaand en ons kuier saam
Soos elke naweek onder die Somerset maan
Die vure brand tot net een man staan, dis hy
Al sit hy in die hoek soos 'n pet shop slang
Gaan hy DJ dat almal spoed kan vang
Al gaan die tyd verby
Daar's nie 'n hart so groot, daar's niemand soos jy
Jy weier om te loop, jy ry oral op die plaas
Vra nooit vir rigting nie, hoe jy die pad kry los ons verbaas
As jy rigtingloos voel en dis moeilik om te praat
Ek's daar, niemand vergelyk my maat
Dis Vrydagaand en ons kuier saam
Soos elke naweek onder die Somerset maan
Die vure brand tot net een man staan, dis hy
Al sit hy in die hoek soos 'n pet shop slang
Gaan hy DJ dat almal spoed kan vang
Al gaan die tyd verby
Daar's nie 'n hart so groot, daar's niemand soos jy
Selfs die helderste lig skyn dowwer in die reën
Maar in hierdie storm staan jy nooit alleen
Selfs die helderste lig skyn dowwer in die reën
Maar in hierdie storm staan jy nooit alleen
Staan jy nooit alleen
Dis Vrydagaand en ons kuier saam
Soos elke naweek onder die Somerset maan
Die vure brand tot net een man staan, dis hy
Al sit hy in die hoek soos 'n pet shop slang
Gaan hy DJ dat almal spoed kan vang
Al gaan die tyd verby
Dis Vrydagaand en ons kuier saam
Soos elke na week onder die Somerset maan
Die vure brand tot net een man staan, dis hy
Al sit hy in die hoek soos 'n pet shop slang
Gaan hy DJ dat almal spoed kan vang
Al gaan die tyd verby
Daar's nie 'n hart so groot, daar's niemand soos jy
Written by: James Boland, Nathan Woodman, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out