Top Songs By ADAM
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
ADAM
Künstler:in
Robin Kielly
Tasteninstrumente
Hugo Ludik
Tasteninstrumente
Vaughan Gardiner
Tasteninstrumente
Raymond Green
Gitarre
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Hugo Ludik
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Robin Kielly
Produzent:in
Hugo Ludik
Produzent:in
Vaughan Gardiner
Produzent:in
Lyrics
Ek wou kasteel met my kaalhande bou
Ek wou 'n superman wees net vir jou
Toe kom ek agter jy wil my net laat vertrou
En liefde gee en styf vas kan hou
Dis al wat ek het
(Het)
Om vir jou te gee
Dis al wat ek het
(Het)
Om met jou te deel
Jy sê dis net net net wat jy soek in 'n ou
Dis al wat ek het om te gee vir jou
Dis al wat ek het om te gee vir jou
Onthou jy toe ek gesê het vir jou
Jy verdien meer as wat ek kan gee vir jou
Toe kom ek agter jy wil 'n toekoms kan bou
(Agter)
Saam met iemand wat jou styf vas kan hou
(Iemand)
Dis al wat ek het
(Het)
Om vir jou te gee
Dis al wat ek het
(Het)
Om met jou te deel
Jy sê dis net net net wat jy soek in 'n ou
Dis al wat ek het om te gee vir jou
Dis al wat ek het om te gee vir jou
(Do-do-do-do-do)
(Oh-oh)
(Do-do-do-do-do)
(Oh-oh)
(Do-do-do-do-do)
(Eh-he-he-he)
(Do-do-do-do-do)
(Oh-oh)
Ek wou my alles gee net vir jou
Jy soek net iemand om jou vas te hou
Dis al wat ek het om vir jou te gee
Dis al wat ek het om met jou te deel
Dis al wat ek het om vir jou te gee
(Het)
(Oh-oh)
Dis al wat ek het om met jou te deel
(Het)
(Oh-oh)
Jy sê dis net net net wat jy soek in 'n ou
Dis al wat ek het om te gee vir jou
(Dis al wat ek het om te gee vir jou)
Dis al wat ek het om te gee vir jou
Dis al wat ek het om te gee vir jou
Written by: Hugo Ludik