Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Willem Botha
Willem Botha
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Roux Cloete
Roux Cloete
Komponist:in
William Loots
William Loots
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Produzent:in

Lyrics

Kan nie vanaand hier langs jou lê
As ek weet dat ek en jy nog soveel goed het om te sê
Kan nie meer tussen hierdie lakens slaap nie
Kan nie bly lê tussen goed en kwaad nie
Dis die storm voor die stilte
Kan nie vanaand my oë toe maak
As ek dink aan al die dinge waar oor ek en jy oor moet praat
Kan nie net meer met die mure praat nie
Kan nie bly sit tussen goed en kwaad nie
Dit is soos stilte wat my stil maak
Nou vra jy hoekom ek nie meer dieselfde na jou kyk nie
Dit is asof jy nie meer kan sien hoe die liefde lyk nie
Jy soen en vergeet nou vra jy
Kan nie vanaand van als vergeet
As ek jou nog net een keer van alles kan oorreed
Kan nie meer kyk sonder om te sien nie
Kan nie meer voel of ek jou nie verdien nie
Dit is soos stilte wat my stil maak
Nou vra jy hoekom ek nie meer dieselfde na jou kyk nie
Dit is asof jy nie meer kan sien hoe die liefde lyk nie
Jy soen en vergeet en my hart wat weet
Nou draai jy nou draai jy terug en loop nie verby my
Ons hande raak maar wil nie in mekaar bly
Dit is my hart wat breek want ons soen en vergeet
Ek mis 'n regte soen jou arms of my lyf
Ek mis jou hand in myne
Ek mis 'n ware vriend 'n oor om my te hoor
Ek mis elke deel van jou
Ek mis jou
Nou vra jy hoekom ek nie meer dieselfde na jou kyk nie
Dit is asof jy nie meer kan sien hoe die liefde lyk nie
Jy soen en vergeet en my hart wat weet
Nou draai jy nou draai jy terug en loop nie verby my
Ons hande raak maar wil nie in mekaar bly
Dit is my hart wat breek want ons soen en vergeet
Ja ons soen en vergeet
Written by: Roux Cloete, William Loots
instagramSharePathic_arrow_out