Top Songs By Willem Botha
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Willem Botha
Stimme und Gesang
Tarryn Lamb
Stimme und Gesang
Vaughan Gardiner
Tasteninstrumente
Hugo Ludik
Tasteninstrumente
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Willem Botha
Komponist:in
Vaughan Gardiner
Komponist:in
Hugo Ludik
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Vaughan Gardiner
Produzent:in
Hugo Ludik
Produzent:in
Lyrics
Liefde is blind, liefde verdien
Meer as die beeld wat die oog ons laat sien
Liefde is mooi, dit het geen prys
Al het ons niks, het jy vir my gewys
Liefde soos die sal ons nie
Van mekaar kan skei nie
Liefde soos die sal ons nooit-ooit weer kry nie
Sterker weet ek, ons twee saam is beter
Oor en oor, weer van voor sal ek kies
'n Liefde soos die
Vir beter het twee harte oop
Vir ewig saam dit aan mekaar beloof
Liefde soos die sal ons nie
Van mekaar kan skei nie
Liefde soos die sal ons nooit-ooit weer kry nie
Sterker weet ek, ons twee saam is beter
Oor en oor, weer van voor sal ek kies
'n Liefde soos die
Wat stukkies op sal tel as jy voel jy's gebreek
Wat jou vang voor jy val, die vlerke vir jou wees
Met hart en mond sweer ek om net vir jou te leef
Myself te gee
Liefde soos die sal ons nie
Van mekaar kan skei nie
Ons sal dit nooit weer kry nie
Liefde soos die sal ons nie
Van mekaar kan skei nie
Liefde soos die sal ons nooit-ooit weer kry nie
Sterker weet ek, ons twee saam is beter
Oor en oor, weer van voor sal ek kies
'n Liefde soos die
Written by: Hugo Ludik, Vaughan Gardiner, Willem Botha