Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Elizma Theron
Elizma Theron
Künstler:in
Bob Dylan
Bob Dylan
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Elizma Theron
Elizma Theron
Texte
Michael Bolton
Michael Bolton
Komponist:in
Bob Dylan
Bob Dylan
Komponist:in

Lyrics

Draai om en ek hoor jou stem my hart sê hy wil jou ken
Wies jy?
Soos 'n grondpad in die stad ontverklaarbaar loop my pad
Wies jy?
Jy's die skim waarin my drome dwaal
Jy vol my red en jy kalm my hart
Wies ek? Wild in my eie droom
Die foto van my lewe jag in volstroom
Die donker druk my vas uitgrip met almal
Hier's ek dis vir jou wat ek wag
Deur die donker sien ek jou probeer hard jou gesig onthou
Wies jy?
Nog 'n keur en jy sien die lig hoe bekend lyk jou gesig
Maar wies jy?
My oë sien jou en my hart onthou
Jy's die een wat my geheime hou
Wies ek? Wild in my eie droom
Die foto van my lewe jag in volstroom
Die donker druk my vas uitgrip met almal
Hier's ek dis vir jou wat ek wag
In die nag is jy my son jy dra my hele lewe om
Hoe blind was ek?
Jy's nog altyd onder my neus ek weet ek het jou hard gekneus
Jy't in die skadus gewag vir my nou weet ek dis jy
Hier's ek jy's vir my bedoel
My oë was toe maar my hart kon jou aanvoel
Net 'n vriend is jy nou glad nie meer
Hier's ek dis vir jou wat my hart begeer
Hier's ek jy's vir my bedoel
My oë was toe maar my hart kon jou aanvoel
Net 'n vriend is jy nou glad nie meer
Hier's ek dis vir jou wat my hart begeer
Hier's ek jy's vir my bedoel
My oë was toe maar my hart kon jou aanvoel
Net 'n vriend is jy nou glad nie meer
Hier's ek hier's jy saam sal niks ons kan keer
Written by: Bob Dylan, Elizma Theron, Michael Bolton
instagramSharePathic_arrow_out