Lyrics

Sag, sag blink U oë Uit U gesig, vloei liefdeslig Knus, knus in U arms Heilig, veilig, warm Ek het U nodig Hier by my heeldag Die wêreld oorbodig Ons twee 'n taakmag Niks kan ons keer Want Hy's in beheer Hy's my Leidsman My Stuurman My Weerman Sweef soos 'n arend Want Sy liefde dra my so hoog Hoog bo die son Sweef soos 'n arend So ver soos die wind waai my vriend In Jesus se krag Sprei, sprei maar jou vlerke Want daar's steeds 'n band Van hand tot hand, luister Maak, maak die Here jou toevlug Roep nou, soek nou, spoedig Ek het U nodig Hier by my heeldag Die wêreld oorbodig Ons twee 'n taakmag Niks kan ons keer Want Hy's in beheer Hy's tog my Leidsman My Stuurman My Weerman Sweef soos 'n arend Want Sy liefde dra my so hoog Hoog bo die son Sweef soos 'n arend So ver soos die wind waai my vriend In Jesus se krag Sweef soos 'n arend Want Sy liefde dra my so hoog Hoog bo die son Sweef soos 'n arend So ver soos die wind waai my vriend In Jesus se krag Sweef soos 'n arend Want Sy liefde dra my so hoog Hoog bo die son Sweef soos 'n arend So ver soos die wind waai my vriend In Jesus se krag
Writer(s): Mynie Grove Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out