Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Romanz
Romanz
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Mynie Grové
Mynie Grové
Songwriter:in

Lyrics

Sag, sag blink jou oë
Uit jou gesig vloei liefdeslig
Knus, knus in jou arms
Heilig, veilig, warm
Ek het jou nodig
Hier by my heel dag
Die wêreld oorbodig
Ons twee 'n taakmag
Niks kan ons keer
Hy's in beheer
Hy's ons weerman
Stuurman, leidsman
Sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend, so vêr soos die wind waai, my lief
In liefde se mag
Sprei, sprei maar jou vlerke
Daar's steeds 'n band
Van hand na hand
Maak, maak my jou toevlug
Roep my, soek my spoedig
Saam is ons alles
Leef ons uitbundig
Vir dit wat bedoel is
Gee ons, ons beste
Niks kan ons keer
Hy's in beheer
Hy's ons weerman
Stuurman, leidsman
Sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend, so vêr soos die wind waai, my lief
In liefde se mag
Sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend, so vêr soos die wind waai, my lief
In liefde se mag
Written by: Mynie Grové
instagramSharePathic_arrow_out