Featured In
Top Songs By Steve Hofmeyr
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Steve Hofmeyr
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Steve Hofmeyr
Komponist:in
Lyrics
Iris, sê my, my liefste, liefste darling
Sê my, sê my, my darling
(Is dit wat jy wil hê?) Is dit wat jy wil hê?
(Want kyk hier, jy sal dit kry) Jy sal dit kry
(Die langpad af Kaap toe) Die langpad af Kaap toe
(Sonder my aan jou sy) Sonder my, sonder my aan jou sy
(As jy sê "Dis oukei") As jy sê
(Dan is dit okay) As jy sê "Dis oukei"
(Die langpad, die langpad stop hier) Die langpad stop hier
(Ek kry die kinders) Ek kry die kinders
(En jy) En jy (Jy die klavier) Jy die klavier
(So kyk hier Iris, loop sing maar jou love songs) Loop sing maar jou love songs
(Gaan kry daai job in die kerk) Kry daai job in die kerk
(Speel ons Psalms) Speel ons Psalms
(En as die klawers weergalm) As die klawers weergalm
(Onthou maar vir ekke) Onthou maar vir ekke
(Ek is Windgat de Klerk) Ek is Windgat de Klerk
Wie is die man in jou lewe, jy weet dit is ek
Windgat de Klerk (Windgat de Klerk)
(Wat by die loodgieters werk ) Wat by die loodgieter werk
(Met die kruis op die dash) Met die kruis op die dash
(In Boesak se kerk) In Boesak se kerk
(Windgat de Klerk) Windgat de Klerk
As jy sê, as jy sê "Dis okay"
Die langpad stop hier
Ek kry die kinders
En jy, jy die klavier
(As ek dan ophou moet nag my baby) As ek ophou moet nag
(As ek nog one time kan brag) As ek nog one time kan brag
(Dat jy die heel mooiste gorge is) Oor jy die heel mooiste gorge is
(In die strate van George is) In die strate van George is
(En almal sê, "Hey daar") Almal sê "Hey daar", daar loop Windgat de Klerk
(Dis ekke, dis ek daai, ekke man)
Wie is die man in jou lewe, jy weet dit is ek
Windgat de Klerk wat by die loodgieter werk
Met die kruis op die dash
In Boesak se kerk, Windgat de Klerk
Wie is die man in jou lewe, jy weet dit is ek
Windgat de Klerk wat by die loodgieter werk
Met die kruis op die dash
In Boesak se kerk Windgat de Klerk
Iris, jy weet mos dis ekke, jy weet dis ek
Written by: Steve Hofmeyr