Lyrics

Die skrif is teen die muur
Die myle tussen ons sal brand soos vuur
Die rook sal ons verblind
Tot ons liefde in mekaar se arms vind
Sê die kans bly skraal dat jy weg sal dwaal
In die arms van 'n vreemdeling
Wat tussen in ons twee kom staan
Dan bedoel jy elke woord
As jy sê dat ons twee aan mekaar behoort
En wens jy als word waar
Geheime wat ons twee soos goud bewaar
Want alles kan tot niet vergaan
As ons vergeet
Intussen lyne staan geskryf
Wat net ons weet
Want net ons weet
Tussen lyne staan geskryf
Wat net ons weet
Want net ons weet
Stilte tussen ek en jou sal vir ons skree
Ek wens ek was hier by jou
Intussen lyne staan geskryf
Wat net ons weet
Sal die stof in tyd gaan lê
Sodat ons alles sien wat ons wil hê
Sal die hand klop teen die deur
Jy wees as ek oopmaak hierdie keer
Ek staan verstom die lang daarom
En wonder hoe
Jy oor my voel f jy bedoel
Wat jy wil doen
Want net ons weet
Tussen lyne staan geskryf
Wat net ons weet
Want net ons weet
Stilte tussen ek en jou sal vir ons skree
Ek wens ek was hier by jou
Intussen lyne staan geskryf
Wat net ons weet
Want net ons weet
Tussen lyne staan geskryf
Wat net ons weet
Want net ons weet
Stilte tussen ek en jou sal vir ons skree
Want net ons weet
Tussen lyne staan geskryf
Wat net ons weet
Want net ons weet
Stilte tussen ek en jou sal vir ons skree
Ek wens ek was hier by jou
Tussen lyne staan geskryf
Wat net ons weet
Written by: Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out