Music Video

Nádine - Eindeloos (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)
Watch Nádine - Eindeloos (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO) on YouTube

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Nádine
Nádine
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Nádine
Nádine
Songwriter:in
David Vervoort
David Vervoort
Komponist:in

Lyrics

Ooo hoo
Ooo hoo
Oooh
Jy neem my in jou arms
Ek druk my saggies teen jou vas
Jy laat my lewe
Jy laat my swewe
Weet jy's altyd daar vir my
Vir liefde was ek blind
Ek het nooit gedink ek sal jou vind
Die liefde het 'n doel
Nou weet ek hoe dit voel
Ons is vir mekaar bedoel
Eindeloos het ek gesoek na jou
Soveel lange nagte was jy in my gedagtes
Maar nou is jy hier by my
Eindeloos het ek gesoek na jou
Jy lê in al my woorde, leef in al my drome
En eindelik is jy hier
Ek dink nie meer aan môre
Want jy dra al my sorge
Wat in jou woorde lê
Is wat my hart wil hê
Die wêreld draai om ons alleen (ons alleen, ons alleen)
'n Lewens avontuur
Elke dag, elke uur
Ons word tesame een
Leef nooit meer alleen
Want ons is vir mekaar geleen
Eindeloos het ek gesoek na jou
Soveel lange nagte was jy in my gedagtes
Maar nou is jy hier by my (Hier by my, hier by my)
Eindeloos het ek gesoek na jou
Jy lê in al my woorde, leef in al my drome
En eindelik is jy hier (Eindelik is jy hier, eindelik is jy hier)
Eindeloos (Het ek gesoek, oooo)
Eindeloos (Eindeloos)
Eindeloos het ek gesoek na jou
Soveel lange nagte was jy in my gedagtes
En eindelik is jy hier (Eindeloos)
Written by: David Vervoort, Nádine
instagramSharePathic_arrow_out