Top Songs By Dozi
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Dozi
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Stef Kruger
Songwriter:in
Lyrics
Joey was 'n "suburb joller"
met kettings om sy skouers
Joey was die "cops" se "squealer"
Hy was 'n groot swartmark "dealer"
Arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
Deur Jo'burg se strate
sluip Joey deur die gate
"Organize" 'n "deal"
"something for" 'n "meal", ou pal
Ja, arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
Deur die skrefie van 'n deur
het daar baie dinge gebeur
In en uit, oor en weer 'n laaste keer
Arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
Writer(s): Stef Kruger
Lyrics powered by www.musixmatch.com