Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Eloff
Eloff
Künstler:in
Early B
Early B
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Eloff
Eloff
Komponist:in
Early B
Early B
Komponist:in
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Komponist:in
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Komponist:in
Arno Venter
Arno Venter
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Muse Productions
Muse Productions
Produzent:in

Lyrics

[Chorus]
Allerhande boudjies op die strand
Party is rooi, party is mooi gebrand
Soveel kaalgatperskes op die sand
Lyk so ryp vir proe, pluk of plant
Want dit is strand balle, al die manne, bitter lus vir roomys
Kan 'n man dan nie gelukkiger wees?
Jy kan rustig raak, maak nie saak van jou smaak
Dis so lekker by die see
Sal altyd hier wil bly met al die perskes hier voor my
Dis bikini weer
[Verse 1]
Goeie genade, kyk al die boudjies wat bak op die strand
Perskes lyk so sappig en ek's op 'n vrugte plan
Daar's verskillende kurwes ryp en sag en ek wil net pluk en hap
Want dis die mooiste dag vandag hier op die strand
Ek soek die sand tussen my voetjies, huh
Ek en my boeties, huh
Is by die see, meneer ons soek sonskyn en soentjies
Want dis bikini weer hier op die seen dit lyk heerlik, bra
So watse een kan ek pluk vir my vrugte bak?
[PreChorus]
Oh-oh-oh, jislaaikit my bra
Eksê is mos fruity opie beach vandag, net perskes
Oh-oh-oh
Bra, die strand is aan die brand vandag
Is net bikinis brother
[Chorus]
Allerhande boudjies op die strand
Party is rooi, party is mooi gebrand
Soveel kaalgatperskes op die sand
Lyk so ryp vir proe, pluk of plant
Want dit is strand balle, al die manne, bitter lus vir roomys
Kan 'n man dan nie gelukkiger wees?
Ja, jy kan rustig raak, maak nie saak van jou smaak
Dis so lekker by die see
Sal altyd hier wil bly met al die perskes hier voor my
Dis bikini weer
[Verse 2]
Huh, joh-joh-joh-joh
Die plek is propvol, Eloff, het jy gecheck my bru?
Hier's klomp matofotofo, hey
Ek hou van die spot, met shades aan spot eke nog
Die strand is toe gepak met soveel perskes, so many sorts, joh
Ek smaak ook nie move nie (Nee)
Dit lyk soos 'n scene in die movies (Yeah)
Want hier's dan die helese snacks en kyk ek is dan sommer nou lus vir 'n pudding
En ek hou my net cool hier, vang 'n sambreel, sip aan 'n cooldrink
Want van links na regs is almal hier reg, so ek sak my bril en ek doen die die anders soos-
[PreChorus]
Oh-oh-oh
Jislaaikit my bra
Oh-oh-oh
Bra, die strand is aan die brand vandag
Is net bikinis brother
[Chorus]
Allerhande boudjies op die strand
Party is rooi, party is mooi gebrand
Soveel kaalgatperskes op die sand
Lyk so ryp vir proe, pluk of plant
Want dit is strand balle, al die manne, bitter lus vir roomys
Kan 'n man dan nie gelukkiger wees?
Ja, jy kan rustig raak, maak nie saak van jou smaak
Dis so lekker by die see
Sal altyd hier wil bly met al die perskes hier voor my
Dis bikini weer
[Outro]
Alweer, jy weet jy soek dit alweer
Dis bikini weer
Alweer, maar ek soek dit alweer
Die strand is aan die brand vandag
Dis bikini weer
Written by: Arno Venter, Brandon Eloff, Early B, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out