Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Philip Godfrey
Begleitgesang
Alwyn Bekker
Gitarre
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Philip Gottfried Badenhorst
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Alwyn Bekker
Produzent:in
Lyrics
Ons almal wens ons was begaafd
Soveel so ons raak verslaaf
Aan 'n lewe wat ons nooit ooit wou leef
Te bang om ooit te sê wat ons dink
Wie ons is bly verdrink
In almal se opinies en idees
Vat dit een dag op 'n slag
Te hel met wat die wêreld verwag
Kom ons geniet net die musiek
Elkeen dans op sy eie beat en
Raak bietjie verlore trap bietjie nuwe spore
Geniet net die musiek
Wees gereed almal is vreemd
So maak of jy mal is en doen fokken alles
Mense verander as jy nie kyk
Moenie val vir hoe als lyk
Van tyd tot tyd gaan jy jou rug moet wegsteek
Pyn sal jy nooit voor weg kan hol
Daar's altyd meer van waar af dit kom
En dit laat jou twyfel
Al wat jy het is een dag op 'n slag
Kort voor lank is jy weer jouself
Tot dan geniet net die musiek
Elkeen dans op sy eie beat en
Raak bietjie verlore trap bietjie nuwe spore
Geniet net die musiek
Wees gereed almal is vreemd
So maak of jy mal is en doen fokken alles
Written by: Philip Gottfried Badenhorst