Upcoming Concerts for Juanita du Plessis
Top Songs By Juanita du Plessis
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Juanita du Plessis
Leadgesang
Dj Fran
Remix-Techniker:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Juanita du Plessis
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Dj Fran
Produzent:in
Lyrics
[Verse 1]
Die vure brand, gooi nog 'n houtjie op
Want dis vanaand waar ons almal wakker bly
Dis Oujaarsdans hier op my oom se plaas
Met al die vriende van die hele kontrei
[Verse 2]
Die musiek is reg, die meel is witgegooi
Ek hoor my pa sê, "Mamma gee jou hand"
Ma hang uit vanaand, sy's opgetooi en sy sê
"Pappa, jy laat my hart weer brand"
[Verse 3]
Dan sê ons oh, oh
[Chorus]
Druk my bietjie-bietjie-bietjie stywer vas
Oh, die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude-boude tot die hane kraai
Oh, 'n walsie met 'n lekker tikkiedraai
Boetie stoot vir sussie op die kruywa rond en my ma sê
"Boet, spin hom om die draai"
Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
[Verse 4]
My oupa gooi sy kierie eenkant neer, hy sê vir ouma
"Kom ek wys jou 'n ding of twee
Ek's dalk buite oud, maar binne nog nie koud" en hy sê
"Houvas ouma, hier gaan ons weer"
[Verse 5]
Dan sê ons, oh
[Chorus]
Druk my bietjie-bietjie-bietjie stywer vas
Oh, die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude-boude tot die hane kraai
Oh, 'n walsie met 'n lekker tikkiedraai
Boetie stoot vir sussie op die kruywa rond en my ma sê
"Boet, spin hom om die draai"
Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
[Verse 6]
Druk my bietjie-bietjie-
Dan sê ons oh, oh!
[Chorus]
Druk my bietjie-bietjie-bietjie stywer vas
Oh, die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude-boude tot die hane kraai
Oh, 'n walsie met 'n lekker tikkiedraai
Boetie stoot vir sussie op die kruywa rond en my ma sê
"Boet, spin hom om die draai"
Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
[Outro]
Stamp daai boude-
Bietjie-bietjie-bietjie
Bietjie-bietjie-bietjie
Written by: Juanita du Plessis