Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Jemma Catherine
Jemma Catherine
Stimme und Gesang
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Programmierung
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Komponist:in
Jemma Pheiffer
Jemma Pheiffer
Komponist:in
Deon Dee
Deon Dee
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Produzent:in

Lyrics

[Verse 1]
Onthou jy
Desember aande laat
My kop so deurmekaar
Dis wanneer jy so praat
Laat my snak na asem
[Verse 2]
Wie sou nou kon dink dat ek hier in jou arms sou wees
Hartenbos liefde maak jou van als vergeet
Is dit net vanaand
Is dit jy wat my hart so vinnig kan laat klop
[Verse 3]
So vat my hand en swaai my deurmekaar
Lief vanaand het ons net vir mekaar
Ons voete op die ritme en die ligte af
Sou jy sê dat ons is vir mekaar
Is ons net deurmekaar
So dans my deurmekaar
Lief vanaand het ons net vir mekaar
Ons voete op die ritme en die ligte af
Sou jy sê dat ons is vir mekaar
Is ons net deurmekaar
[Verse 4]
So sê my
Voel jy wat ek voel?
Is dit hoe jy dit bedoel?
Ja al is dit net vir nou
Laat my vergeet van môre
[Verse 5]
Wat kan ons nou doen, soek jou elke soen
Alles van jou LED liefde speel in die agtergrond
Is dit net vanaand
Is dit jy wat my hart so vinnig kan laat klop
[Verse 6]
So vat my hand en swaai my deurmekaar
Lief vanaand het ons net vir mekaar
Ons voete op die ritme en die ligte af
Sou jy sê dat ons is vir mekaar
Is ons net deurmekaar
So dans my deurmekaar
Lief vanaand het ons net vir mekaar
Ons voete op die ritme en die ligte af
Sou jy sê dat ons is vir mekaar
Is ons net deurmekaar
[Verse 7]
Na-na-na-na
Na-na-na-na
Na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na
Na-na-na-na
Na-na-na-na
Na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na
[Verse 8]
So vat my hand en swaai my deurmekaar
Lief vanaand het ons net vir mekaar
Ons voete op die ritme en die ligte af
Sou jy sê dat ons is vir mekaar
Is ons net deurmekaar
So dans my deurmekaar
Lief vanaand het ons net vir mekaar
Ons voete op die ritme en die ligte af
Sou jy sê dat ons is vir mekaar
Is ons net deurmekaar
[Verse 9]
Na-na-na-na
Na-na-na-na
Na
Written by: Deon Dee, Jemma Pheiffer, Ruan Graaff
instagramSharePathic_arrow_out