Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter:in

Lyrics

Ek sukkel deesdae dikwels om te slaap En dis asof ander honde my steeds jaag Na plekke waar die asems min raak Ek weet ek is nie eintlik digitaal nie En al die ru vereistes maak nie saak nie Maar jy weet ek voel redelik kalm hier Somtyds lê die hemel in onsekerheid Ek haat dit as hulle vir my sê jy moet besluit So asof ek hieruit kan kom Jy is die messelaar van jou eie realiteit Jy is die enigste een wat werklik na jou kan kyk Al maak dit seer moet jy probeer Jy is die messelaar van jou eie realiteit Jy is die enigste een wat werklik jou storie skryf Probeer net weet dat van ons weet Ek sukkel deesdae met die mense om my Dis asof hulle al my grense oorskry Ek wens ek kan daai honde weglei Meeste mense is maar bloot apaties Lusteloos wat lei tot woorde sonder aksie As ek om my kyk gaan dit maar sleg hier Somtyds lê die hemel in onsekerheid Ek haat dit as hulle vir my sê jy moet besluit So asof ek hieruit kan kom Jy is die messelaar van jou eie realiteit Jy is die enigste een wat werklik na jou kan kyk Al maak dit seer moet jy probeer Jy is die messelaar van jou eie realiteit Jy is die enigste een wat werklik jou storie skryf Probeer net weet dat van ons weet Jy is die messelaar van jou eie realiteit Jy is die enigste een wat werklik na jou kan kyk Al maak dit seer moet jy probeer Jy is die messelaar van jou eie realiteit Jy is die enigste een wat werklik jou storie skryf Probeer net weet dat van ons weet
Writer(s): Herman Kleinhans, Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out