Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Ink
Künstler:in
Andre Fourie
Begleitgesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Andre Fourie
Songwriter:in
Ilse Lotz
Arrangeur:in
Ludwig Bouwer
Arrangeur:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Ludwig Bouwer
Produzent:in
Lyrics
Daar is gate in jou klere
Waar ek voor jou voete kniel
Om te smeek vir die geluide
Wat so skoon deur jou bly spoel
Ek het baie goed laat wegraak
Binne en in spieels
Le my hande op jou arms
Se winters vol verniel
Bietjie iets daar buite
Hou vir altyd aan
Geluide goeters heilig
Te skoon om langs te staan
Daar's n wit muur wat ek oop los
In n kamer vol idees
Breekdele van een wees
In die skemer in geweef
Almal wil iets bysit
Die wereld werk met meer
Le my hande op jou arms
Se saggies oor die see
Bietjie iets daar buite
Hou vir altyd aan
Geluide goeters heilig
Te skoon om langs te staan
Jy ken die ou psalms
Deurskynend teen die blou
Se uitspoel stukkies stukkend
Vir die volmaan voorgehou
Ek het baie goed laat wegraak
Binne en in spieels
Le my hande op jou arms
Se winters vol verniel
Bietjie iets daar buite
Hou vir altyd aan
Geluide goeters heilig
Te skoon om langs te staan
Written by: Andre Fourie, Ilse Lotz